Corne. Baie dankie vir jou puik en vriendelike  diens. Jy is een van min wat die ekstra myl gaan!  Ons sal jou weer gebruik. Ronnie en Susan Delport.